Miriam Margolyes

Miriam Margolyes
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 Mei 1941 (1941-05-18)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1965–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Miriam Margolyes (gebore 18 Mei 1941) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Age of Innocence (1993), Romeo + Juliet (1996), Cats & Dogs (2001), en Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne